Help Find Tossie: Chatting Ringnek Lost! - photo

Help Find Tossie: Chatting Ringnek Lost!

N6, Free State

Tossie is my Ringnek wat Sondag middag 3 Maart 2024 geskrik het en weggevlieg het.ongeweer 14h30. Hy het op plaas langs N6 half pad tussen Bloemfontein en Reddersburg, naby Bohemia weggeraak. Ek vra enige iemand wat in die omgewing is om my asseblief te help. Hy is lief om te gesels en lig sy voet as hy praat van Koppie krap. Hou ook daarvan om te vra, Wat maak jy.? of Waar? En Daar? En hy sal ook Tossie Voel en homself antwoord.. wat maak Tossie voel ? ...met n ja as jy dit herhaal Praat hy heel lekker.as hy van iets Hou dan maak hy "ooh hooe" geluid. Hy is baie lief n selfoon en wil altyd saam daarop praat, Hy hou ook van boeke en sy voet lig om te wys terwyl hy lees. Hy kom as jy op jou skouer of bors, arm tik met jou hand om te wys hy moet kom sit. Hy is lief vir appels, piesang, sonneblom saad en parrot cereal vam koring, gerolde mielies en ertjies, maar hou nie van wortels nie. Hou ook van n klein stukkie gaar wors of droewors. Indien u hom gewaar kontak my dringend op 084 777 2486 of whatsup my asb. Ek waardeer, Baie dankie🙏🙏🙏

How you can help

N6, Free State
Listing number
zl000589
Pet's gender
Male
Added
Tue, 05.03.2024
Lost
Sun, 03.03.2024
Owner name
Lizl Dormehl

Comments 1

Lost and Found Pets ZA
Listing zl000589 posted on Facebook Johannesburg, ZA - Lost and Found Dogs & Cats
Published: 06 March 2024, reply